References

Stephen & Vicky 30 Nov 2013

JACO!!

So baie dankie vir die pragtige werk wat jy vir ons gedoen het.
Ek en Stephen en die Hele FAMILIE!! Is so gelukkig met die fotos
Nou kan ons verewing terug kyk op die dag te danke aan jou.

Ons kon nie vir beter gevra het nie.

Ons wil graag ook begin inskryf vir paar trou kompetiesies en die fotograaf staan dan selwers n kans om ietsie te wen.

Sien jou weer met die volgende Photoshoot.

Ek en Stephen is besig om n foto te kies vir die canvas en sal so teen vrydag finaal besluit het.

Baie Groete

Vicky & Stephen
Herbst gesin.

Allan & Benize - 15 Dec 2013

Baie dankie Jaco, was lekke om jou as fotograaf te he

Tersius & Swenja - 20 October 2012

"Thank you Jaco for this wonderful wedding gift...no one could have done a better job!"

Gerhard und Brigitte Robens - 22 May 2013

Hallo Jaco

Herzlichen Dank fr die tollen Bilder auf der Heinitzburg von unserer Hochzeit.Danke auch fr die Hilfe als Trauzeuge.
Es bleibt fr uns ein unvergesslich sch�� Erlebnis und es hat uns sehr viel Spass gemacht mit ihnen.

Herzliche Grsse aus Deutschland
von Gerhard und Brigitte

-----------------------------

Hello Jaco

Thank you for the great pictures on our wedding. Thank you also for the help as a witness. It remains for us a memorable experience and it has been a lot of fun for us with you.

Warm greetings from Germany by
Gerhard and Brigitte

Sonja und Lars - 8 April 2013

Dear Jaco,

We would like to say :
Thank you very much for the nice pictures from our wedding on April, 8th 2013!!

You make a great job and we are happy to find much good pictures from us!!

All the best for you!!

Many regards from Germany,

Sonja and Lars